Dit was ‘n lang warm dag. Een van die minder aangename ervarings vir my. Ek sal dit nie sommer weer in die somer doen nie. Die plek is ook oortrek van hakea. Dit saam met moeilike terrein en dehidrasie het amper my moed gebreek maar ek is gelukkig om dit te kon afhandel.